Onkant!

13,49 €*

Nach dem Kauf zum Download bereit Ein Downloadlink ist wenige Minuten nach dem Kauf im eigenen Benutzerprofil verfügbar.

ISBN/EAN: 9781776192656
'TOE EK IN MY EERSTE WÊRELDBEKERWEDSTRYD UITDRAF, WAS DAAR IETS SOOS 54 000 MENSE. JY SIEN NET KAMERAFLITSE, DIS AMPER HIPNOTIES . . . DIE COACH SKREE VIR MY: 'CHUCKY, WAARMEE IS JY BESIG?' TOE BESEF EK EK IS BESIG OM VIR DIE MENSE TE WAAI.' - LOUIS 'CHUCKY' VAN DER WESTHUIZEN Het jy al ooit gewonder hoe 50 000 ekstatiese ondersteuners op die paviljoen klink of wat dit beteken om 'n Springbokbaadjie in jou kas te hê? In die aanloop tot die Rugbywêreldbeker het die joernalis Hendrik Hancke die land deurkruis om met oud-Springbokke, provinsiale spelers, breiers en 'n rugbyskrywer te gesels oor hul liefde vir rugby. Hulle deel persoonlike oorwinnings en teleurstellings, die lesse wat rugby hulle al geleer het, spesiale kleedkamer-oomblikke en stories oor wat van die veld af gebeur. Schalk Brits verduidelik byvoorbeeld waarom dit so noodsaaklik is vir 'n Springbok om 'n spanspeler te wees, terwyl Gcobani Bobo aangrypend vertel van sy reis met rugby van King Williamstown tot Nieu-Seeland. Frik du Preez lig weer die sluier oor hoe dit was om in die 1960's te toer en die kattekwaad wat hulle aangevang het, terwyl Jean de Villiers deel wat dit beteken om Springbokkaptein te wees. As jy Saterdagmiddae kliphard vir die televisie skree, of op die sypaadjie sal slaap om 'n kaartjie vir 'n groot wedstryd te kry, dan is dié boek vir jou.

HENDRIK HANCKE is a journalist at the Sunday Times in Johannesburg. In a previous life, he was a performing poet, playwright and artist manager. Hendrik worked for several years at Rapport, where in 2017 he won two Legend24 awards for investigative journalist of the year and feature writer of the year. He also got his first taste of sports writing at Rapport by penning several sports features. For as long as he can remember, he's been a huge fan of rugby.
Autor: Hendrik Hancke
EAN: 9781776192656
eBook Format: ePUB
Sprache: Englisch
Produktart: eBook
Veröffentlichungsdatum: 31.08.2023
Untertitel: 'n Rugbyliefdesverhaal
Kategorie:
Schlagworte: Brendan Venter Frik du Preez Gqobani Bobo Jean de Villiers Rugby World Cup South Africa Springboks interview offside off the field rugby rugby stories sport tour

0 von 0 Bewertungen

Geben Sie eine Bewertung ab!

Teilen Sie Ihre Erfahrungen mit dem Produkt mit anderen Kunden.


shop display image

Möchten Sie lieber vor Ort einkaufen?

Haben Sie weiterführende Fragen zu diesem Buch oder anderen Produkten? Oder möchten Sie einfach doch lieber in der Buchhandlung stöbern? Wir sind gern persönlich für Sie da und beraten Sie auch telefonisch.

Bergische Buchhandlung Hückeswagen
Bahnhofstraße 8
42499 Hückeswagen
Telefon: 02192/4024

Mo – Fr09:00 – 18:00 UhrSa09:00 – 13:00 Uhr